COP26 is klaar… wat nou?

COP26 het tot ‘n einde gekom met ‘n afgewaterde ooreenkoms, veral in verband met steenkool. Net metaangas het voldoende aandag gekry. Al die leiers is terug op eie bodem… so wat nou? Dr. Chris Brown, stigter van die Kamer van die Omgewing het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Hy voeg by dat ontwikkelde lande ontwikkelende lande moet bystaan omdat hulle klimaatverandering veroorsaak het.