Verwagtinge vir Opul+ se 2 Des. vergadering

Die olieprys het die afgelope tyd skerp gestyg en daarmee saam, die brandstofprys. Plaaslik, is daar voorspellings vir nog ‘n styging aan die begin van Desember. Opul en sy vennote het produksie met 400 000 vate verhoog maar skop vas vir verdere verhogings. Nou het die organisasie aangekondig dat hy op 2 Desember sal vergader. Die Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart het sy verwagtinge so verwoord…