City Centre-skietery het nadraai in die hoërhof

Die Januarie 2019 skietery by die City Centre-gebou in Windhoek se middestad het ‘n nadraai in die hoërhof. Dr. Fred Mwilima, die wewenaar van Sarah Mwilima wat in haar Global Fund-kantoor doodgeskiet is, eis amper 18 miljoen Namibiese dollar by die gesondheidsminister en Vicmic Sekuriteitsdiens. Yanna Smith het die besonderhede.