Brexit het vertragings by lughawens veroorsaak

Die hoof uitvoerende beampte van Ryan Michael O’Leary sê Brexit is die sondebok in die huidige ontwrigting by lughawens in die Verenigde Koninkryk. Daar is talle bottelnekke wat ervaar word omdat vraag van lugvervoer tans hoog is maar daar is nie mense om die werk te doen nie.