Ciske sê sy gaan voort met haar werk, ongeag die party

Die Independent Patriots for Change se Swakopmund kiesafdeling raadslik Ciske Howard Smith sê sy gaan voort met haar werk. Die party het sy dissiplinêre verhoor teen haar laat vaar. Sy sê sy weet nie wat volgende is nie maar, sy moet haar kiesafdeling dien.