Cheney verloor, soos verwag, haar setel

Liz Cheney het die prys betaal vir haar sterk teenkanting teen Donald Trump se aanslag op die Amerikaanse demokrasie. Sy het haar setel in die Kongres verloor teen Harriet Hageman wat Trump se gekose kandidaat is. Sy het met die media in Jackson, Wyoming gepraat.