Dis definitief die Kaap van Storms vandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in die Wes-Kaap waarsku dat ontwrigtende reën moontlik van vandag af in die Kaapse Skiereiland en omliggende gebiede kan uitsak. Stormwind word voorspel vir die kusgebied tussen Kaap Columbine en Plettenbergbaai. Kaapstad se woordvoerder vir Veiligheid en Sekerheid, Charlotte Powell, sê die rampbestuursentrum en verwante departemente, asook eksterne rolspelers is op gereedheidsgrondslag geplaas indien plaaslike oorstromings of ander weerverwante voorvalle sou plaasvind: