Buy Local, Grow Namibia kom weer

Die Namibiese Ministerie van Industrialisasie berei voor vir ‘n tweede fase van die Buy Local, Grow Namibia veldtog. Die veldtog moedig Namibiërs aan om plaaslike produkte te ondersteun. Die Voorsitter van die Team Namibia raad Pieter van Niekerk het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.