Britse Arbeidersparty eis Boris se bedanking

Die Britse Arbeidersparty se leier, Kier Starmer, het die premier se verskoning as waardeloos geag. Boris Johnson het sy eerste openbare verskyning gemaak sedert die lekkasie Maandag van ‘n e-pos van sy hoof-privaatsekretaris Martin Reynolds wat Downingstraat-personeel na die partytjie in Mei 2020 in Downingstraat genooi het. Kier Starmer het die premier gevra om te bedank…