Brandstof-heffings kry op die oomblik aandag

Die Namibiese ministerie van myne en energie is tans besig om te kyk na heffings wat bydra tot die prys van brandstof. Hierdie heffings vorm die administrasie van verskillende entiteite soos die Motorvoertuigongelukke-fonds, die Paaie-owerheid en ander. Ekonoom, Mally Likukela verduidelik die implikasies daarvan.

 Hy het ook gepraat oor as die regering besluit om aan te vul wat van daardie entiteite gesny sal word.