Brande in die omgewing van Nina grootliks onder beheer

Die brande in die omgewing van Nina is grootliks onder beheer. Vir die jongste oor die
situasie vanoggend sluit ons aan by Barbara Grahl ‘n plaaseienaar van die omgewing.