Boksafrigter sê Nakathila gaan in VSA wen

Jeremiah Nakathila gaan op 12 Junie teen Shakur Stevenson in Amerika veg. Nakathila se afrigter Nestor Tobias het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en gesê die bokser is gereed. Hy sê die hy weet die opponent is een van die beste, maar hy is verseker van ‘n oorwinning vir Nakathila.