Biden belowe om aanvalsgewere onwettig te verklaar

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê hy sal alles in sy vermoë doen om aanvalsgewere onwettig te verklaar en uit die samelewing te verwyder. Hy sê die tipe gewere dien geen doel behalwe in ‘n oorlog nie.