EFF sê rassisme in advertensies moet end kry

Die voormalige voorsitter van die EFF in Gauteng en geslagaktivis, Mandisa Mashego, wil hê die advertensiebedryf moet aanspreeklik gehou word omdat hy swartmense te na kom. Sy het die aangeleentheid by die Menseregtekommissie aanhangig gemaak wat besig is met ‘n ondersoek na beweerde rassisme in die bedryf. Mashego sê die bedryf het vir jare voordeel getrek uit diskriminerende advertensies: