Beurtkrag lyk so die naweek, weer aangepas

Eskom het aangekondig daar sal vanaand geen fase ses-beurtkrag wees nie. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê weens die laer as verwagte vraag, sal beurtkrag voortgaan op fase vier tot tien-uur vanaand. Mantshantsha sê die kragverskaffer sal voortgaan om die situasie te evalueer en hou die stelsel fyn dop: