SA sal nie in duisternis wees nie – Eskom

Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, het dit duidelik gestel Suid-Afrika sal nie totaal in die duister gedompel word nie. Hy het op ‘n nuuskonferensie gesê Eskom se stelseloperateurs maak seker die kragstelsel bly gebalanseerd en bestendig. Oberholzer sê ondanks die onvoorspelbaarheid van die stelsel, is daar is nie ‘n gevaar dit sal ineenstort nie: