Wedstryd is ‘n geleentheid – Pivac

Wallis speel môre teen die wêreldkampioen, die Springbokke, in ‘n soeke na hulle eerste oorwinning nog op Suid-Afrikaanse bodem. Die reeks van drie toetse begin op ‘n volgepakte Loftus Versfeld in Pretoria. Dit is die Bokke se eerste toets in sewe maande en Wallis se afrigter, Wayne Pivac, sien dit as ‘n geleentheid: