Beter as SA-parlement in Gauteng is

Professor Rachidi Molapo van die Universiteit van Venda sê die omvang van die skade aan die buurland se Parlement se gebou in Kaapstad moet in berekening gebring word wanneer die moontlikheid oorweeg word om die Parlement na Pretoria te verskuif. Dié politieke ontleder glo die Parlement moet sy basis hê waar dit maklik toeganklik is vir ‘n meerderheid van die land se burgers. Molapo ondersteun die oproep om die Parlement na Gauteng te verskuif: