Baie werksgeleenthede in Brittanje

Daar is volgens berigte uit Brittanje baie vakante poste op die oomblik in sekere sektore in die land. JP Breytenbach van Breytenbach’s Immigration Consultants in Londen het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die situasie op die oomblik.