B1-verbypad: kommer ook Okahandja

Die konstruksie aan die B1 hoofweg tussen Windhoek en Okahandja vorder en volgens die Namibiese Paaieowerheid kan die Okahandja-verbypad teen vroeg volgende jaar vir verkeer oopgemaak word. Dit wek groot kommer vir besighede in Okahandja omdat daar geen rede is om deur die dorp te beweeg nie. Kosmos 94.1 Nuus Charl Coetzee, voorsitter van die dorpsraad se bestuurskomitee gepraat.