‘Ons veras maar in Suid-Afrika’

Begrafnisondernemers het wesenlike uitdagings met verassings as gevolg van uitdagings met Stad Windhoek se krematorium. Van die ondernemers verkies nou om oorskot na Suid-Afrika vir verassing te stuur, soos Patrick van Wyk van Akasia Funeral Services verduidelik…

En Andrew Walters van Walters Funeral Services sê dit is baie maklik deur Upington.