Daar is ‘n plan vir plaaslike tienerswangerskappe

Die uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysministerie, Sanet Steenkamp, het gereageer op ‘n holistiese benadering wat nodig is om tienerswangerskappe in Suid-Afrika te verminder. Volgens die Suid-Afrikaanse onderwysdepartement raak meisies nie swanger en verlaat dan die skool nie, hulle verlaat die skool en raak dan swanger. Steenkamp deel Namibië se plan met Kosmos 94.1 Nuus.