Ang en depressie neem internasionaal met 25% toe

Angs en depressie onder kinders en tieners het wêreldwyd met meer as 25 persent gestyg sedert die begin van die Covid 19-pandemie. Kerry Rudman van die neuro-terugvoer-organisasie, Brain Harmonics in Suid-Afrika, sê kinders so jonk soos agt jaar oud ervaar angswekkende gedagtes oor die dood en is soms bang om deur mense omring te wees: