ANC-werkers se Julie salarisse kom binnekort

Die tesourier-generaal van die ANC, Paul Mashatile, het bevestig dat die agterstallige Junie-salarisse van werknemers van die party betaal is. Werkers wat nie hul salarisse betyds ontvang het nie, het gedreig om die party se beleidskonferensie in Johannesburg te ontwrig. Die ANC het kritiek ontlok omdat hy nie sy werkers betyds kon betaal nie. Mashatile sê die Julie-salarisse sal in die komende weke betaal word: