ANC kan nie salarisse betaal nie

‘n Lid van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC, Nomvula Mokonyane, sê die party is diep in die verleentheid omdat personeellede se salarisse nie betaal is nie. Van hulle het drie maande laas salarisse gekry. ‘n Verteenwoordiger van die ANC-personeel, Mandla Qwane, sê daar is nie aan een van hul eise voldoen nie:

Qwane sê die ANC-werknemers het by ‘n vakbond aangesluit wat hulle sal verteenwoordig: