Amper 20% van SA se poste vir mediese spesialiste is leeg

Die 18,6 persent leë poste vir spesialis mediese personeel in Suid-Afrika plaas na wat berig word druk op die buurland se gesondheidstelsel. Die Solidariteit Doktersnetwerk se raadgewende komitee het onthul die Vrystaat word die swaarste getref, met 25,3 persent van die poste wat vakant is. Dr Angelique Coetzee van die komitee sê so ‘n hoë persentasie vakante poste sal die verskaffing van gehalte gesondheidsorg benadeel: