Alonso loof nuwe F1-reëls

Die Alpine Formule Een-bestuurder, Fernando Alonso, hoop die nuwe regulasies gaan die span meer mededingend maak. Die nuwe reëls is daarop gemik om die speelveld meer gelyk te maak deur motors te ontwerp wat mekaar op ‘n kleiner afstand kan volg. Alpine het die afgelope drie jaar vyfde geëindig op die vervaardigers-punteleer. Alonso, ‘n tweemalige wêreldkampioen, sê hy kan nie wag dat die seisoen volgende maand begin nie: