Alles val in plek vir die hervatting van Langer Heinrich

Langer Heinrich Uranium het onderhandelinge met NamWater afgehandel en het ‘n grootmaat-watertransaksie aangegaan namate die myn se bedrywighede hervat. Die myn het alle bedrywighede in 2018 gestaak maar, die uraanprys het begin verbeter . Water is ‘n sleutelkomponent in die uraanproduksieproses en die myn wil teen 2024 weer in volle produksie wees. Johan Roux, hoofbestuurder van Langer Heinrich het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.