Groenwaterstof-konferensie skop af, volgepakte saal

Die eerste groenwaterstof-konferensie het vandag in die hoofstad begin. Internasionale en plaaslike kenners, sowel as belanghebbendes woon die konferensie by. Jason Kasuto, die voorsitter van die Ekonomiese Vereniging van Namibië, wat die byeenkoms gereël het, sê die kwessie moet reg aangepak word.