Alex Shimuafeni geloof as statistikus-generaal

Die Namibië Statistieke-agentskap het Alex Shimuafeni as statistikus-generaal en uitvoerende hoof heraangestel, lui ‘n mediaverklaring van die NSA. Die NSA se woordvoerder, Nelson Ashipala, het aan Kosmos 94.1 verduidelik waarom Shimuafeni weer in dié leierskapsposisie aangestel is. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *