Agribank se uitreik-sessies gestaak

Agribank het talle uitreiking-inisiatiewe met boere regoor die land gehad om veral opleiding aan te bied en inligting te deel oor die jongste tegnologie wat vir die sektor beskikbaar is. Die sessies was baie gewild maar, sedert Covid, is alle kontaksessies opgeskort. Die bank se tegniese adviseur Erastus Ngaruka sê inligting is nou beperk tot sosiale media platforms. Hy verduidelik..