Agribank se biomassa-fasiliteit is oop vir die publiek

Lede van die publiek kan nou aansoek by Agribank doen vir finansiering vir die biomassa waardeketting-skema wat die bank ontwikkel het. Die skema laat toe dat bosbenutting en –beheer van die plaas tot by die eindproduk finansiering kan ontvang. Erastus Ngaruka, tegniese adviseur by Agribank het meer inligting…