Skietstilstand: Hamas vasbeslote vir ooreenkoms, Israel dreig Rafah-inval

‘n Hamas-afvaardiging het in Egipte aangekom in wat beskryf word as ‘n ‘do or die’ onderhandeling oor ‘n wapenstilstand is, met die beweging wat sê hy is vasbeslote is om ‘n ooreenkoms te bereik. Intussen het Israel Hamas glo een week gegee om in te stem tot ‘n wapenstilstand en gevangene-uitruilooreenkoms, ander sal hy sy inval in Rafah loods. Die sekretaris-generaal van die VN Antonio Guterres sê hulle hoop vir ‘n ooreenkoms en ondersteun ‘n twee-staat oplossing.