Afrika moet inenting versnel

Die Wêreldgesondheidsorganisasie se Afrika-streeksdirekteur, Matshidiso Moeti, het ‘n beroep gedoen dat Covid-19-inenting in Afrika versnel word om lewens te red. Lande se jaareind-vakansietyd met tradisionele saamtrekke en reise is op hande en die inentingskoers in Afrika is steeds baie laag. Volgens die huidige stand van sake sal Afrika nie voor Augustus 2024 die inentingsdekking van 70 persent bereik nie: