Afriforum sal staatsfonds in die hof teenstaan

AfriForum se regspan sê hy is gereed om die nuwe Suid-Afrikaanse staatsbeheerde fonds vir maatskaplike sekerheid teen te staan en te verhoed dat die plan deurgevoer word. Dit volg op die regering se afkondiging van ‘n groenskrif oor ‘n voorstel vir ‘n verpligte staatsbeheerde nasionale maatskaplike sekerheidsfonds waarin werkgewers en werknemers tot 12 persent van hul verdienste moet betaal. Johan Kruger van AfriForum sê die voorstel is vergesog: