AfriForum loods veldtog teen onteienings-wetsontwerp

AfriForum het ‘n omvattende veldtog van stapel gestuur teen die Wetsontwerp op Onteiening, wat hy voel privaat eiendomsreg bedreig. Die veldtog behels ‘n manifes teen die wetsontwerp, onderteken deur 13 burgerregte-, landbou-, politieke en ander organisasies. Ernst van Zyl van AfriForum sê hul regspan het in ‘n brief aan President Cyril Ramaphosa die ongrondwetlikheid en gevare van die wetsontwerp uitgelig. Van Zyl voeg by die regering kan nie die mag hê om enige eiendom te vat wat hy wil hê nie: