Gedienste erwe in stedelike gebiede is van kritieke belang

Die belangrikheid van gedienste erwe in stedelike gebiede kan nie oorbeklemtoon word nie. Die regering het op die oomblik uitdagings in die verband en die privaat-sakesektor en staatsondernemings moet ingryp. Dit is die mening van die uitvoerende hoof van die Ontwikkelingsbank van Namibië, Martin Inkumbi. Hy verduidelik.