Afghanistan staar humanitêre ramp in die gesig

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê Afghanistan staar ‘n humanitêre ramp in die gesig weens die konflik tussen die land se magte en die Taliban. Afghaanse kinders, vroue en mans het hulp van die internasionale gemeenskap nodig. Guterres doen ‘n beroep op die internasionale gemeenskap om saam te staan en die mense van Afghanistan te ondersteun.