Hou kontant-planne geheim, maan NampolSeptember 6, 2021

Die Namibiese polisie het die publiek en sakeondernemings gemaan om nie persoonlike inligting bekend te maak veral as dit kom by die hantering van kontant nie. Dit volg na verskeie voorvalle die afgelope tyd plaasgevind het waar kriminele kontant geroof het op verskeie plekke in die land. Hoofinspekteur Elifas Kuwinga, van Nampol het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *