Afghanistan is nie Trump se skuld nie – Cruz

Die Republikeinse senator Ted Cruz, sê President Joe Biden se onttrekking uit Afghanistan is die rampspoedigste buitelandse beleidsbesluit die afgelope 25 jaar. Die minister van buitelandse sake, Antony Blinken, het voor die Senaatskomitee vir Buitelandse Sake getuig en onder kritiek van Republikeinse verteenwoordigers oor Afghanistan deurgeloop. Biden het die Amerikaanse weermag uit Afghanistan onttrek en sodoende Amerika se teenwoordigheid in die land beëindig. Cruz sê wat in Afghanistan gebeur het is nie Donald Trump se skuld nie: