Verslappings in maatreëls verwelkom

Reaksie word ontvang nadat President Hage Geingob gister die land toegespreek het oor die nuwe Covid-19 regulasies wat tot 15 Oktober van krag is. Sven Thieme, die uitvoerende voorsitter van Ohlthaver en List, het die aanpassings deur die president verwelkom en dit so aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom.