Adjunkminister van binnelandse sake besoek Wanaheda

Daar is steeds Namibiërs wat nie weet waar om sekere nasionale dokumente te bekom nie. Die adjunkminister van binnelandse sake, dr. Daniel Kashikola, het met inwoners van die Samora Machel-kiesafdeling in Wanaheda-woonbuurt in die hoofstad ‘n vergadering gehou wat gefokus het op dienste en produkte soos geboortesertifikate, ID-dokumente en paspoorte. Die ministerie se woordvoerder Margaret Kalo