Aanlynkursus vir onderwysers

Vandag is Wêreld Onderwysersdag en MySocialLife het ‘n program van stapel gestuur om onderwysers oral in die wêreld meer te leer van die jongste uitdagings en geleenthede vir mense wat al hoe meer tyd aanlyn spandeer. Die stigter van MySocialLife, Dean McCoubrey, sê die aanlynkursus gebruik ‘n web-gebaseerde “aanmeld en leer”-benadering om onderwysers te leer wat op sosiale media gebeur, toepassings, tendense, kubersekuriteit, internetbedrog, geestesgesondheid en noodsaaklike privaatheidverstellings op jou rekenaar: