Kabinet bekragtig ooreenkoms met staatsamptenare

Die Namibiese kabinet het in sy kabinetsbesluite die ooreenkoms tussen die regering, die onderhandelingspan en die vakbonde oor die salarisse en voordele van staatsamptenare bekragtig. Die sekretaris-generaal van die Vakbondkongres van Namibië, Tucna, Mahongoro Kavihuha, gee sy reaksie aan Kosmos 94.1 Nuus.