Namibiese toerismesektor verheug oor verwydering van Covid-beperkings

Die Namibiese toerisme-sektor het gereageer op buitelandse reisigers wat steeds hul Covid-inentingsertifikate by Namibiese grensposte moet toon. President Hage Geingob het vandag tydens die 45ste Covid-vergadering by Staatshuis aangekondig dat alle Covid-beperkings verwyder is.
Gitta Paetzold, uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië…

Paetzold voeg by die aankondiging dat die buitelandse reisigers steeds Covid-inentingskaarte by Namibiese grensposte moet toon, is nie so ‘n groot kwessie nie.