Brave Warriors takel Mosambiek

Die Brave Warriors speel nou teen Mosambiek in die Cosafa-beker semifinaal in Durban, Suid-Afrika. Die Namibiese sokekrspan se afrigter Collin Benjamin sê hy sien uit na die wedstryd.