Bek- en klouseer: China plaas verbod op invoere van SA

China het die invoer van alle gesplete-hoefdiere en hul produkte vanaf Suid-Afrika verbied. Dit volg op die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer in Noordwes. Die departement van landbou, bosbou en visserye het sewe nuwe bevestigde gevalle aangemeld en sê inentings word gedoen om die verspreiding te keer. Mpho Maja van die departement sê hulle is in verbinding met alle handelsvennote om hulle op hoogte te bring van die situasie: