Hecht verbind hom tot ‘n beter Windhoek

Die Independent Patriots for Change se nuwe raadslid by die Windhoek Stadsraad, Jürgen Hecht is vanoggend ingesweer. Hecht sê die uitdagings is groot maar, hy sal alles in sy vermoë doen om hulle aan te spreek.