Afrika se inentings moet versnel, G20 moet help

Die Internasionale Raad van Verpleegkundiges doen ‘n beroep op die versnelling van die Covid-19-inentingsveldtog in Afrika, voor die G20-leiers se spitsberaad aan die einde van volgende maand. Slegs 3 persent van Afrika se bevolking is ten volle ingeënt vergeleke met 54 persent in Amerika en 65 persent in die Verenigde Koninkryk. Die uitvoerende hoof van die raad, Howard Catton, sê die stadige pas van die inentingsveldtog in Afrika en ander dele van die ontwikkelende wêreld is kommerwekkend: