Nuwe kommissarisse van ECN ingesweer

Die Verkiesingskommissie van NamibiĆ« hou vanoggend ‘n eed-bevestigingseremonie van die nuwe kommissarisse van die kommissie deur regterpresident Petrus Damaseb. Dit is in ooreenstemming met artikel 9 van die kieswet Linda Ndengu, kommunikasiebestuurder by die kommissie..